Ginnungagap

In die Noorse mitologie is Ginnungagap (Oudnoors vir "gapende afgrond", "wye leemte") die magiese oerleegte[1][2] wat genoem word in drie gedigte in die Poëtiese Edda[3][4] en die Gylfaginning, die teks oor die Noorse kosmogonie.

  1. De Vries (1977:167); kyk ook Dillmann (1998:118-123).
  2. Polomé, Edgar Charles; Turville-Petre, E.O.G.; Tikkanen, Amy (8 Maart 2023). "Germanic religion and mythology" (in Engels). Encyclopedia Britannica. Besoek op 30 April 2023.
  3. "Ginnungagap" (in Engels). Encyclopedia Britannica. Besoek op 30 April 2023.
  4. Polomé, Edgar Charles; Turville-Petre, E.O.G.; Tikkanen, Amy (8 Maart 2023). "Germanic religion and mythology" (in Engels). Encyclopedia Britannica. Besoek op 30 April 2023.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne